Ek wil liewer dood gaan

Dis die hulpkreet van die bejaardes in die ouetehuise regoor Suid Afrika wat tydens die Coronavirus toegesluit is. Dis nou reeds langer as 2 maande en daar is steeds geen einde in sig vir ons ou mensies se lot nie. EK WIL LIEWER DOOD GAAN […]

Read more

Corona dagboek week 10

Corona dagboek week 10: Sondag 17 Mei 2020 tot Saterdag 23 Mei 2020 Sondag 17 Mei 2020 S.A. Infeksies: 15 515 Sterftes: 264 Ek sukkel deesdae om tot ruste te kom, my kop maal met als wat ek nog wil doen voordat ons weer ons […]

Read more

My skryf kom van vêr af

My skryf kom van vêr af – om die waardheid te sê ek het dit nog altyd geniet om te skryf selfs toe ek nog ‘n klein laerskool dogter was. Ek het alewig dinge neergeskryf. Ek was ‘n sensitiewe kind en na my Pa se […]

Read more

Corona dagboek week 9

Corona dagboek week 9: Sondag 10 Mei 2020 – Saterdag 16 Mei 2020 Sondag 10 Mei 2020 S.A. Infeksies: 10 015 Sterftes: 194 Dis Moedersdag en die wêreld se mense is tans “vervreemd” van mekaar. Elkeen op sy eie. Dis ‘n spesiale dag vir die […]

Read more

Geluk, dis Moedersdag

Geluk, dis Moedersdag Hierdie jaar vier ons Moedersdag ietwat anders met die nasionale inperking steeds met ons en die wêreld se mense beperk tot hulle onderskeie lande. Moedersdag se oorsprong Die gedagte aan ‘n spesiale dag het sy ontstaan gehad by Ana Jarvis van Amerika […]

Read more

Nooit te oud nie

Mens is nooit te oud nie altans dis wat ek dink. Ek is ‘n “late bloomer” soos my Ouma altyd gesê het. Ek het altyd verkies om by die bekende te bly. Verandering het my bang en benoud gemaak. DIE REBELLIE Wel, daar was maar […]

Read more

Corona dagboek week 8

Corona dagboek week 8: Sondag 3 Mei 2020 tot en met Saterdag 9 Mei 2020 Sondag 3 Mei 2020 S.A. Infeksies: 6783 Sterftes: 131 Soos altyd is Sondag my rusdag. Ek werk 6 dae ‘n week en vat dan Sondae af. Ek lê meestal op […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads