Corona dagboek Week 5

Corona dagboek week 5: Sondag 12 April 2020 tot Sayerdag 18 April 2020 Sondag 12 April 2020 S.A. Infeksies: 2173 Sterftes: 25 Ek het vandag vir die eerste keer in jare weer radio kerk geluister en dit was eintlik glad nie sleg nie. Met tye […]

Read more

Praaitjies in geselskap

Praaitjies in geselskap wentel van wêreld dinge tot persoonlike goeters en meestal is die praaitjies wel net lekker geselsies. Dit gebeur egter dat sommige vrae of praaitjies ander seermaak en ontstel en te dikwels gebeur sulke dinge waar mense teenwoordig is wat nie omgee hoe […]

Read more

Corona dagboek Week 4

Corona dagboek week 4: Sondag 5 April 2020 tot Sayerdag 11 April 2020 Sondag 5 April 2020 S.A. Infeksies: 1655 Sterftes: 11 Vandag is die eerste dag wat ek so bietjie af voel en dis nie omdat ons ingeperk is nie alhoewel dit seker ‘n […]

Read more

Woorde wat reg klap

Woorde wat reg klap – soms is ‘n paar woorde en in my geval slegs vier woorde nodig om jou te laat herbesin en die oorbegin knoppie te druk. AMANDA DIE TIENER My tienerjare het rebels begin en ek was opstandig teenoor my Ma, my […]

Read more

Corona dagboek Week 3

Corona dagboek WEEK 3: Sondag 29 Maart – Saterdag 4 April 2020 Sondag 9 Maart 2020 – Dag 3 van lockdown Vandag was ek lus om iets te doen en het besluit om my gazebo aanmekaar te sit sodat ek voor in die koelte kan […]

Read more

Om tot verhaal te kom

DIE SKRYWER Lizette Rabie is ‘n Professor aan die Universiteit van Stellenbosch se Departement Joernalistiek. Sy was Redaktrise van die tydskrif SARIE en ‘n joernalis vir meer as 20 jaar. AGTERGROND VIR DIE BOEK Om tot verhaal te kom In 2009 is een van Lizette […]

Read more

Corona dagboek Week 2

Corona dagboek WEEK 2: Sondag 22 Maart – Saterdag 28 Maart 2020 Sondag 22 Maart 2020 Ek het my Ma gebel en probeer om dit lig te hou met grappies en so meer. My Ma het vertel hoe sy elke nou en dan dink sy […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads