Author: Amandaskrywer
Corona dagboek week 14
Corona dagboek week 14: Son 14 Junie 2020 tot 20 Junie 2020 Sondag 14 Junie 2020 S.A. Infeksies: 70 038 Sterftes: 1480 Dit was ‘n rustige slaperige dag vandag. Sondae werk ek nie, maar vandag was ekstra lui. Ek het twee keer op die bank […]
My gunsteling plek
My gunsteling plek is nie ‘n weelderige hotel of vakansieplek nie. MY GUNSTELING PLEK Indien iemand my jare terug sou vra oor my gunsteling plek sou my antwoord heel waarskynlik iets anders gewees het. Tydens die COVID 19 pandemie en die gepaardgaande grendeltyd, het ek […]
Think outside of the box
Think outside of the box during these uncertain times. Now is the time to be brave to make ends meet and feed yourself and your family
Corona dagboek week 13
Corona dagboek week 13: Sondag 7 Junie 2020 tot Saterdag 13 Junie 2020 Sondag 7 Junie 2020 S.A. Infeksies: 48 285 Sterftes: 998 Koffie met malva lekkers in die son , skryf, lees, lemoen poeding en hoender met geroomde spinasie is die som totaal waarmee […]
Kyk na my – Nataniël
Opinie van Nataniël se boek Kyk na my Kyk na my geskryf deur die geliefde Nataniël is ‘n blik op sy lewe. Hy vertel van sy grootword jare, sy Ouma wat in ‘n kasteel gebly het en geure en smake uit die kospotte van die […]
Teach yourself DIY
Teach yourself DIY and find hidden talents within yourself. So what if you have never done any DIY? Nobody is unteachable.
Corona dagboek week 12
Corona dagboek week 12: Sondag 31 Mei 2020 tot Saterdag 6 Junie 2020 Sondag 31 Mei 2020 S.A. Infeksies: 32 683 Sterftes: 683 Dis my enigste rusdag in die week en ek sukkel om tot ruste te kom. Ek loop op en af in die […]
Lojaliteit is belangrik
Lojaliteit is belangrik in alle verhoudings van werksverhoudings tot familieverhoudings en vriendskapsverhoudings. Sonder lojaliteit kan daar nie vertroue wees nie en sonder vertroue kom dislojaliteit en selfs verraad. LOJALITEIT IS BELANGRIK Ek en ‘n vriendin het nou die dag sommer net en gesels oor verhoudings […]
Corona dagboek week 11
Corona dagboek week 11: Sondag 24 Mei 2020 tot Saterdag 30 Junie 2020 Sondag 24 Mei 2020 S.A. Infeksies: 22 583 Sterftes: 429 Sondae is gewoonlik ‘n lui dag vir my. Vandag het ek my kos alles in die slow cooker gegooi en na 4 […]
