Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020

Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020 nou ook beskikbaar op die webblad vir almal om te lees en te geniet. ‘n nuwe begin. Die grendeltyd en virus is steeds met ons, dus is ek meestal by die huis besig met huis opknapwerk, bottel en bêre probeer […]

Read more

Webblad padkaart

‘n Padkaart wys jou hoe om by jou bestemming uit te kom en hierdie webblad padkaart sal jou help om nie te verdwaal op die webblad nie. Julle sal oplet dat my webblad anders funksioneer as meeste moderne webblaaie. Ek hou van eenvoud en prakties. […]

Read more

Webblad geskiedenis

Mense vra gereeld oor die webblad geskiedenis dus hier is dit Hierdie webblad was eers deel van my Engelse web tuiste. Ek het egter besluit om dit te skei en ‘n afsonderlike Afrikaanse webblad te skep. Die Afrikaanse gedeelte is toe op ‘n sub domein […]

Read more

Dankbaarheid

Leef met dankbaarheid Die dag toe ek begin het om te leef met dankbaarheid was die dag toe dinge vir my begin verander en verbeter het. Dit klink aanvanklik soos ‘n dom idee maar waneer jy meer begin fokus op dankbaarheid en daarmee saam die […]

Read more

Corona dagboek week 16

Corona dagboek week 16: Son 28 Junie 2020 tot Sat 4 Julie 2020 Sondag 28 Junie 2020 S.A. Infeksies: 131 800 Sterftes: 2413 Ek het my eerste muis in my geen doodmaak kassie gevang. Die muis het ‘n paar weke gelede sy intrek in my […]

Read more

Corona dagboek week 15

Corona dagboek week 15: Son 21 Junie tot Sat 27 Junie 2020 Sondag 21 Junie 2020 S.A. Infeksies: 97 302 Sterftes: 1930 My dag het ek heerlik lui op die bank in die son deurgebring met ‘n boek en ‘n beker koffie. Oja Millie het […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads