Corona dagboek week 14
Corona dagboek week 14: Son 14 Junie 2020 tot 20 Junie 2020 Sondag 14 Junie 2020 S.A. Infeksies: 70 038 Sterftes: 1480 Dit was ‘n rustige slaperige dag vandag. Sondae werk ek nie, maar vandag was ekstra lui. Ek het twee keer op die bank […]
