Wanneer iemand jou nie wil hê

Iemand wil jou nie hê nie en jy is verpletter. Verwerp. Dit voel of jy nie kan asem haal nie. Wat nou? Verwerping strek ver. Dit kan man/vrou, meisie/kêrel, ouer/kind of werker/ bestuurder of selfs tussen vriende wees. Wat ook al die situasie, verwerping maak […]

Read more

Die Naguil mini koerant uitgawe 7

Die naguil mini koerant Uitgawe 7 van 2021 Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. Die hele idee van die Naguil is dat ons met julle dinge deel wat mens […]

Read more

Amandaskrywer Nuusbrief uitgawe 7 van 2021

Amanda verwelkom jou ‘n Hartlike welkom aan elkeen van julle en geniet Amandaskrywer Nuusbrief uitgawe 7 van 2021. Dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer – nie net op die Nuusbrief nie maar ook op die Naguil. Julle belangstelling en deelname word waardeer. Dankie. Nuutste […]

Read more

Jy kan nie vir jouself jok

Jy kan wegkom daarmee om vir ander jok. Jy kan nie vir jouself jok nie. Jare gelede in die middel van my sukkelende jare as enkelouer het ek in ‘n slegte emosionele plek beland. Ek het gesukkel met kinders groot maak, huis hou, die pot […]

Read more

Die Naguil mini koerant uitgawe 6

Dis tyd vir: Die naguil mini koerant Uitgawe 6 van 2021 Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. Die hele idee van die Naguil is dat ons met julle dinge […]

Read more

Amandaskrywer Nuusbrief uitgawe 6 van 2021

Amanda verwelkom jou ‘n Hartlike welkom aan elkeen van julle en geniet Amandaskrywer Nuusbrief 6 van 2021. Dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer – nie net op die Nuusbrief nie maar ook op die Naguil. Julle belangstelling en deelname word waardeer. Dankie. Nuutste inskrywing […]

Read more

Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 5

Amandaskrywer Nuusbrief uitgawe 5 van 2021 Amanda verwelkom jou Welkom aan nuut en oud. Julle is die beste. Julle ondersteuning beteken vir my so baie. Dankie daarvoor. Nuutste inskrywing Die afgelope Vrydag se artikel het ‘n vrolike inslag met ‘n tikkie nostalgie. Die titel Radio […]

Read more

Radio o radio

Radio het ‘n welkome terugkoms gemaak tydens die Coronavirus tydperk. Ek het gedog dis net ek wat weer intensief begin radio luister het. Toe nou nie. Verskeie radio stasies regoor die wêreld beleef ‘n opbloei in luisteraars. Radio my maat Ek het my eie radio […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads