Wanneer iemand jou nie wil hê
Iemand wil jou nie hê nie en jy is verpletter. Verwerp. Dit voel of jy nie kan asem haal nie. Wat nou? Verwerping strek ver. Dit kan man/vrou, meisie/kêrel, ouer/kind of werker/ bestuurder of selfs tussen vriende wees. Wat ook al die situasie, verwerping maak […]
