Amandaskrywer Nuusbrief 3 van 2021
Amandaskrywer Nuusbrief 3 van 2021 Hi julle. Ek hoop julle het ‘n goeie week gehad. Hier by Amandaskrywer was dit besig soos altyd. Ten spyte van die virus wat steeds met ons is, hou ek die blink kant bo. Nuutste inskrywing Vrydag se plasing gaan […]