Amandaskrywer Nuusbrief 2 van 2021

Amandaskrywer Nuusbrief 2 van 2021 Hi julle. Ek hoop julle het ‘n goeie week gehad. Hier by Amandaskrywer was dit besig soos altyd. Webblad Ek het hierdie week begin om die skakels op die webblad na te gaan en te herstel waar nodig. Dit neem […]

Read more

Open letter to Prince Harry

Dear Harry Read more letters You do not know me but I know you somewhat. When your Mum announced that she was pregnant with you, I followed her pregnancy journey. The day you were born, I too celebrated. I watched as your proud Mum and […]

Read more

Ek het ‘n boks televisie

Ek moet bieg: My naam is Amanda en ek het ‘n boks televisie. Dankie tog, dis nou uit in die ope. In 1975 het Suid Afrika vir die eerste keer Televisie uitsendings verwelkom. Ek was 10 jaar oud en dit was ‘n vreemde besigheid. Die […]

Read more

Die Naguil mini koerant Uitgawe 2

Die naguil mini koerant Uitgawe 2 van 2021 ‘n Hartlike welkom en van Bertie die Naguil. Ons tweede Uitgawe van die Naguil mini koerant is nou beskikbaar op die webblad. Wanneer jy op die skakels van die artikels kliek sal die artikel in ‘n aparte […]

Read more

Nuusbrief 1 van 2021

Welkom by die Amandaskrywer Nuusbrief 1 van 2021 Hallo julle almal. Ek hoop julle het ‘n goeie week gehad en dat die volgende week vol avonture sal wees. Ons het lieflike reën gehad en ek kon bietjie in die tuin werk en onkruid uittrek. Opwindende […]

Read more

Omtrent skryf

Die redes omtrent skryf Dit gee die skrywer ‘n stem Dis ontspannend Jou kreatiwiteit word benut Jy kan uiting gee aan jou emosies Daar is die moontlikheid om ‘n ekstra geldjie te maak. Jy kan selfs ‘n loopbaan daaruit maak Dit maak nie saak wat […]

Read more

Die Naguil mini koerant Uitgawe 1

Die naguil mini koerant Uitgawe 1 van 2021 Hallo julle. Bertie die naguil het omtrent geroep vir hierdie eerste uitgawe. Daar is soveel oulike artikels, video’s en ander dinge waarvan mens nie sommer in die gewone media lees en sien nie. Ons is opgewonde om […]

Read more

Dit dryf my teen die mure uit

Dit dryf my teen die mure uit wanneer mense nie my tyd, my huis, my hond, myself en my grense respekteer nie. Dis asof etiket met Emsie nie meer bestaan nie. Of dalk is mense so self gesentreerd dat hulle net eenvoudig nie omgee nie. […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads