Langspeelplate en die radiogram
Langspeelplate en die radiogram op ‘n Vrydagaand was die inding in die 1970’s. Dis nou voor die Internet en die Televisie.
Langspeelplate en die radiogram op ‘n Vrydagaand was die inding in die 1970’s. Dis nou voor die Internet en die Televisie.
Ou Suid Afrikaanse advertensies wat ons onthou uit die Televisie dae. Daar was ‘n hele klomp sulke onthou advertensies.
Hartenbos die onthou dorp uit my kinderdae. Elke jaar met my verjaarsdag het ons aangemeld vir ons vakansie van sewe dae.
Dit was die groot familie geselligheid. ‘n Plek waar die nuutste rolprente gekyk is. Gaan saam met my terug in tyd.
So ry die trein deur my lewe. My Pa was ‘n trein drywer en my kindertyd is gevul met trein vakansies. Avonture. Kosbare herrinnneringe Wanneer ek terug dink aan my kinderjare en wanneer ek en my familie oor die ou dae gesels kom treine elke […]
Vrydagaande blues is erger as die Sondagaande blues dink ek. Daar is ‘n definitiewe verskil tussen die twee. Ek weet nie of almal die Vrydagaand blues ervaar nie. Dis egter ‘n werklikheid in my lewe. Dit was nie altyd so nie In die jare toe […]
My gunsteling tyd van die jaar is Kersfees. Ek is soos ‘n kind oor Kersfees. Die liggies. Kersvader. Huise behang met liggies en ander Kers versierings. Kers markte. En natuurlik die belangrikste van alles: Die herdenking van Jesus se geboorte. Die uitbeeldings van Jesus se […]
Radio het ‘n welkome terugkoms gemaak tydens die Coronavirus tydperk. Ek het gedog dis net ek wat weer intensief begin radio luister het. Toe nou nie. Verskeie radio stasies regoor die wêreld beleef ‘n opbloei in luisteraars. Radio my maat Ek het my eie radio […]
Ek moet bieg: My naam is Amanda en ek het ‘n boks televisie. Dankie tog, dis nou uit in die ope. In 1975 het Suid Afrika vir die eerste keer Televisie uitsendings verwelkom. Ek was 10 jaar oud en dit was ‘n vreemde besigheid. Die […]
Daar is baie “one hit” wonders, mense en dinge waarvan ons vergeet na ‘n ruk en dan is daar ander. Sommige dinge is tydloos. Geboue, klere, boeke, kos, musiek, films, tv reekse, goeie maniere. Daar is iets gerusstellend en bekend aan tydlose dinge. Mens voel […]