Waar gaan die tyd heen?

Tik tok tik tok Nee dis nie daardie nuwe ding op die Internet nie. Tyd vlieg en dit wag vir niemand nie. Jy moet of bybly of jy mis uit op als wat die lewe ons offer. Gister ‘n herrinnering Dit voel werklik soos gister […]

Read more

Nostalgie – onthou jy?

Soms dink ek met nostalgie terug aan sekere dinge uit my kinderjare. Daar is dinge wat ek dink soveel beter was in die ou dae en ander wat ek sommer net mis omdat dit deel van my kindwees was. Watter dinge is deel van jou […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads