Welkom webblad Amanda
‘n Nuwe huis Die dag het gouer aangebreek as wat ek oorspronklik gedink het. My nuwe webblad Amanda het op Sondag 22 September 2019 in haar eie huis ingetrek. Sy het voorheen saam met Let’s make tea gebly maar Amanda is ‘n sterk onafhanklike vrou […]
