I voted, did you?
Go vote Voting is your right and your privilege. Your vote can help to make a difference. I voted did you? Go vote
Go vote Voting is your right and your privilege. Your vote can help to make a difference. I voted did you? Go vote
Onder die Top 10 van die mees geleeste artikels van Amandaskrywer vir 2020 Uit die binneland – my opinie Uit die binneland is ‘n slapband 144 bladsye boek wat bestaan uit kort staaltjies uit Dana Snyman se lewe. Die boek is uitgegee deur Human en […]
Rocco de Villiers – onderhoud Uit die argief Onderhoud met Pianis Rocco de Villiers Agtergrond Ek het die onderhoud met Rocco gedoen terwyl ek as ‘n joernalis gewerk het vir ‘n klein plaaslike koerant in 2006. Hoop julle geniet dit – ek weet ek het […]
Opinie OMTRENT DIE BOEK TALLIE SE STORIE Tallie se storie handel oor die ware verhaal van Carol Langenhoven wie se man sy goed betaalde werk kwyt is na afleggings. Sy neem die leser deur die trauma van afleggings en hoe dit die broodwinner en sy […]
Growing up, my Mother and Grand mother emphasized the importance to give Hope Peace Love wherever we go no matter race or religion.
The dangers of oversharing are real and scary. Oversharing is when you share more information (mostly personal) than needed.
Dis heerlike lente (in Suid Afrika) die winter is verby, weer nodig die velde vir jou en vir my Heerlike Lente Die bogenoemde liedjie is diep geworteld in my siel. 1 September het net ‘n ander klank, ‘n optimisme, ‘n verwagting en hoop. Hoop vir […]
MY KENNISMAKING MET DIE ENA MURRAY STORIES Ek was ‘n jong tiener meisie toe ek die eerste keer ‘n boek van Ena Murray gelees het. ‘n Vriendin van my het vir my “Seile op die Horison” in die Letterkunde klas gegee. Ek kon dit leen […]
Three generations of single Mothers delivered three strong woman. Single Parenting is a tough job and you carry all the responsibilities
There are a couple of South Africans who have made it big over the world but not all are honored and respected.