Lees ‘n bietjie
Lees ‘n bietjie en verryk jou lewe. Op hierdie wêreld leesdag wil ek voortbou op die belangrikheid en vreugde van lees. DIE PRYS VAN LEES Lees is gratis vir almal om te geniet. Lees maak ons almal gelyk of jy ryk of arm is, jou […]
Lees ‘n bietjie en verryk jou lewe. Op hierdie wêreld leesdag wil ek voortbou op die belangrikheid en vreugde van lees. DIE PRYS VAN LEES Lees is gratis vir almal om te geniet. Lees maak ons almal gelyk of jy ryk of arm is, jou […]
Met die meetstok waarmee ons ander meet sal onsself gemeet word. Veralgemening maak seer. Elke keer waneer iets gebeur of dit misdaad is of dislojaliteit of ‘n sekere groep mense is wat uitsprake maak dan is ek altyd verstom oor hoe daar veralgemeen word. Mense […]
Better not to know are things like illnesses, death, betrayal of family, loss of income, home loss, rejection to name just a few
Soms dink ek met nostalgie terug aan sekere dinge uit my kinderjare. Daar is dinge wat ek dink soveel beter was in die ou dae en ander wat ek sommer net mis omdat dit deel van my kindwees was. Watter dinge is deel van jou […]
The right to decency are something we are all entitled to no matter what our race, age, religion or gender are.
Doelwitte kom en gaan meeste van die tyd maar in 2019 het ek besluit om vir myself definitiewe doelwitte te stel en seker te maak dat ek hulle bereik. Ek het my Parkrun doelwit bereik hierdie week. PARKRUN Parkrun is gratis beskikbaar vir enige mens […]
Ek het Ouma geword in 2015 en my lewe sal nooit weer dieselfde wees nie. ‘n Ouma se kleinkinders is iets heel anders as om Ma te wees van kinders. ‘n Ouma se kleinkinders Ek was beslis nie voorbereid daarop om Ouma te word nie […]
not my finest hour – there are way too many examples of me being clumsy, putting my foot in my mouth, saying the wrong things
Dis ‘n nuwejaar Voorspoedige nuwejaar aan al my lesers! Ek onthou ek was ‘n tiener meisie van 15 jaar toe ek en my klasmaat gesels het oor waneer dit die jaar 2000 sou wees en dit het bitter ver en half onbereikbaar gevoel. Hier is […]
Every new year brings hope for a better life, hope that you will reach your dreams. Many times that same hope turns into disappointment