Naguil koerant uitgawe 16 van 2021

Die naguil koerant uitgawe 16 van 2021 is hier. Aangebied deur almal se gunsteling naguil Bertie vanuit die woud. ‘n Hartlike welkom aan my lesers. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaal muur skuil nie sodat al ons […]

Read more

So hou ek die swart hond op hok

Die swart hond boesem vrees in. Depressie. Honde is ons siels maats. Ek het ‘n swart en wit foxy by name Millie. My maat al vir 17 jaar. Beste vriend. Vertroueling. Lojale ondersteuner. Dis die gevreesde swart hond wat mens soms onverwags beetkry en nie […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 15 van 2021

Dagsê mense vriende. Welkom by Die naguil koerant uitgawe 15 van 2021. Aangebied deur almal se gunsteling naguil Bertie vanuit die woud. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaal muur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. […]

Read more

Country musiek in Suid Afrika

Country musiek in Suid Afrika was vir jare baie gewild met sangers soos Bobby Angel, Barbara Ray, Clive Bruce. Lance James en kan ons ooit vir Cora Marie vergeet? En toe kwyn dit weg. Sommer netso. Wel nie heeltemal nie. Die partytjie musiek het dit […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 14 van 2021

Dagsê mense vriende. Welkom by Die naguil koerant uitgawe 14 van 2021. Aangebied deur almal se gunsteling naguil Bertie vanuit die woud. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaal muur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. […]

Read more

Freeloaders versus hard workers

Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact Freeloaders versus hard workers Freeloaders versus hard workers and those in between examined, Is it a generational thing, a think process, a myth or a fact. Let’s find out Freeloader – a closer look We all know someone who know someone who […]

Read more

Dit maak my so kwaad

Dit maak my so kwaad ek kan slange vang of iets dergeliks, Soms moet ek diep asem haal en myself eers bymekaar maak en my waardigheid behou. Ons ken almal daardie gevoel. Ek is oor die algemeen iemand met goeie selfbeheersing wat nie sommer kwaad […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 13 van 2021

Welkom by Die naguil koerant uitgawe 13 van 2021. Aangebied deur almal se gunsteling naguil Bertie vanuit die woud. Dis so lekker om saam met julle te kuier. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads