Naguil koerant uitgawe 14 van 2021
Dagsê mense vriende. Welkom by Die naguil koerant uitgawe 14 van 2021. Aangebied deur almal se gunsteling naguil Bertie vanuit die woud. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaal muur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. […]
