Kothuis tuine met groente en kruie

Kothuis tuine met groente en kruie was in die depressie jare baie gewild omdat dit so prakties was. Kothuis tuine het sy ontstaan in Engeland gehad toe werkers klein stukkies grond gehad het waarop hulle huisie gestaan het. Geld en kos was skaars en die […]

Read more

Webblad blog sosiale media of aldrie

Webblad blog sosiale media of aldrie. Dit is die groot vraag wanneer jy ‘n aanlyn tuiste skep. Sommige mense verkies om net op sosiale media te wees aangesien dit meer toeganklik en interaktief is. Daar is egter meer en ander moontlikhede ook. Webblad Meeste vermaaklikheid […]

Read more

Ek is ‘n misdaad statistiek

Ek is ‘n misdaad statistiek en dis geen grap nie. Ek is baie sekuriteits bewus en neem nie onnodige kanse met veiligheid nie. Juis daarom het dit my vir ‘n 6 geslaan. Dalk moet ek by die begin begin. In die laaste week van September […]

Read more

I need a strong cup of tea

Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact I need a strong cup of tea I need a strong cup of tea to calm down and take everything in. Deep breath in, hold 10 seconds and blow out slowly. I went on holiday My first holiday away from home ended […]

Read more

Debat vir en teen COVID entstof

Debat vir en teen COVID entstof. Is dit enigsins nodig? Jou regte teenoor my regte. Reg en verkeerd. Is daar ‘n middeweg? Soveel vrae en net soveel antwoorde. Daar was lanklaas soveel polemiek oor iets soos die pandemie wat ons in 2020 getref het. Skielik […]

Read more

Wat is dit met Frankryk?

Wat is dit met Frankryk en die Franse? Dit voel soms of elke tweede ding iets met Frankryk te doen het en so baie Suid Afrikaners trek selfs soontoe. Ons eerste Michelin chef JAN het twee restaurante daar. Skrywer Marita van der Vyver woon daar […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads