10 vrae voor jy emmigreer

10 vrae voor jy emmigreer en vir jou om oor na te dink. Emmigrasie is ‘n groot besluit wat nie net jouself raak nie maar ook die res van jou familie. 1. Het jy die voor en nadele neergeskryf en ordentlik oordink? Emmigrasie is nie […]

Read more

My tande raak al hoe minder

My tande raak al hoe minder hoe ouer ek word. Dis ‘n feit en die tandemuis wil hulle nie he nie. Vals tande is my voorland. Eintlik het ek al ‘n paar valstande – net nie ‘n volledige mondvol nie. My Ma het gewaarsku As […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 3 van 2022

Naguil koerant uitgawe 3 van 2022. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil vanuit sy huis in die woud. Bertie aan die beurt Hallo mense en diere vriende. Die skole is weer aan die gang en […]

Read more

Hoe gewild is jou webblad?

Hoe gewild is jou webblad werklik? Meet jy dit aan die hoeveelheid besoekers? Hoe lank vertoef hulle op jou blad. Ons ondersoek die opsies. Dis deesdae baie maklik om ‘n webblad in ‘n paar minute te ontwerp. Dit is egter ‘n perd van ‘n ander […]

Read more

Drink tee saam met my

Drink tee saam met my. Ek nooi jou uit vir ‘n koppie vars gebroude tee uit my tuin en kombuis. Dis heerlik. Ontspan en geniet. Die wonder van Tee Koffie is lekker. Tee is egter in ‘n klas van sy eie. Ons in Suid Afrika […]

Read more

Dis tyd vir groot skool

Dis tyd vir groot skool vir my kleinkinders. Die een is opgewonde en die ander ene bang. Ek het gemengde gevoelens. Verby is hulle kleintyd en ek kry al my oggende terug. Speel skool My kleinseun het 2 keer in ‘n week ‘n speelskool naby […]

Read more

So ry die trein

So ry die trein deur my lewe. My Pa was ‘n trein drywer en my kindertyd is gevul met trein vakansies. Avonture. Kosbare herrinnneringe Wanneer ek terug dink aan my kinderjare en wanneer ek en my familie oor die ou dae gesels kom treine elke […]

Read more

Diere kinders se lief en leed

Diere kinders se lief en leed. Wanneer jy omgee vir diere is jou troeteldiere meer as net ‘n kat of hond. Hulle is deel van jou familie. Van die oomblik wat jy daardie weerlose dingetjie in jou arms vashou totdat jy sy poot vashou wanneer […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads