Naguil koerant uitgawe 2 van 2022

Naguil koerant uitgawe 2 van 2022 is nou op die webblad beskikbaar met Bertie as jou gasheer. So skop uit jou skoene en geniet die koerant. Bertie aan die woord Goeie dag mense. Hierdie week was ek baie besig in die woud om die biblioteek […]

Read more

Sit ‘n huppel in jou stap

Sit ‘n huppel in jou stap en pak hierdie nuwe jaar met hernude krag en moed aan. Positiwiteit is aansteeklik en so ook ‘n glimlag. Sekere dinge is buite ons beheer en tog is daar steeds dinge wat ons kan doen om van die nuwe […]

Read more

‘n Nuwe jaar vol belofte

‘n Nuwe jaar vol belofte le oop voor ons. Elke nuwe dag is ‘n geskenk. Dis ons besluit wat ons daarmee gaan maak. ‘n Gebed Soggens wanneer ek my oë oop maak is my gebed eenvoudig: Dankie Here vir genade onbeskryflik groot. Dankie vir ‘n […]

Read more

Iemand verjaar vandag

Iemand verjaar vandag en die kleinkinders is baie opgewonde. Koek, koeldrank, kleintjies maak dit groot en prettig. So asof dit hulle is wat verjaar. Ouma Amanda verjaar Verjaarsdag saam met kleintjies kan uitputtend maar ook vol pret wees soos ek so pas uitgevind het. Dis […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 1 van 2022

Naguil koerant uitgawe 1 van 2022 is hier. Ons skop die nuwe jaar af met Bertie en die Naguil mini aanlyn koerant. Bertie aan die beurt Welkom terug mense kinders. Ek hoop julle het ‘n goeie tyd saam met vriende en familie gehad en dat […]

Read more

Amandaskrywer Webblad bywerkings

Amandaskrywer Webblad bywerkings in die laaste drie maande was subtiel gedoen. Dit was nodig om ‘n beter leser ervaring te bied. Ek probeer sover moontlik nie te veel te karring aan my bestaande webblad ontwerp nie. Uit ondervinding is ek deeglik bewus daarvan dat mense […]

Read more

Top 10 artikels van 2021

Top 10 artikels van 2021 soos verskaf deur Google Analytics. Dit is die mees geleeste artikels hier op die Amandaskrywer webtuiste vir die jaar 2021. Lees hulle nou vir die eerste keer of sommer weer ‘n keer. Vyf van hierdie jaar se Top 10 artikels […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads