5 Bybel verse vir bemoediging

5 Bybel verse vir bemoediging wanneer jy voel na opgee. Hierdie bybel verse sal jou dra wanneer jy voel niemand gee om nie. Job 42 vers 10 En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die […]

Read more

My buurvrou doen ekstreme sport

My buurvrou doen ekstreme sport sommer so by haar huis vir almal om te sien. Ek is seker sy kwalifiseer vir die volgende Olimpiese spele. Nie die vrou op die illustrasie Moenie dat die prentjie op die blad jou flous nie. Dit is nie my […]

Read more

Brief aan mede Afrikaners

Brief aan mede Afrikaners Beste lede van die Afrikaner nasie Afrikaans is vir my die mooiste taal en die een taal waarin ek myself die beste kan uitdruk. Afrikaans is ook die taal wat ons almal deel maak van mekaar. Engelse en Afrikaanse Suid Afrikaners […]

Read more

Wanneer niemand van jou weet nie

Wanneer niemand van jou weet nie kan niemand van jou vergeet nie. Uit die oog uit die hart. Geen verwagtinge nie. Geen teleurstellings nie. Dit klink sinies Glad nie. Wel dis meer ‘n geval van realiteit. Neem byvoorbeeld ‘n familie wat verhuis van een dorp […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 4 van 2022

Naguil koerant uitgawe 4 van 2022 nou beskikbaar op die webblad met nuwe nuus brokkies en interressanthede. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Reageer op die blou skakel in die storie en […]

Read more

Gedigte oor geboorte

Gedigte oor geboorte geskryf deur Amanda Spies du Plessis. Geboorte is emosioneel vir ‘n Ma. ‘n Nuwe lewe. Verantwoordelikheid. Liefde onbeskryflik groot. Mooi in pienk ‘n Gedig oor die geboorte van ‘n dogtertjie toegedraai in ‘n pienk kombersie Ek wag vir jou Kom tog gou […]

Read more

Begin jou eie webblad

Begin jou eie webblad. Hoekom nie? Wat het jy om te verloor? Daar is so baie moontlikhede. Jou eie huis op die Internet. Dit was toe Jare gelede toe mense stokperdjies beoefen het, het mense aan fisiese klubs behoort waar hulle met mense wat soos […]

Read more

Geloof is ‘n werkwoord

Geloof is ‘n werkwoord. Dis moeiliker om te glo in iets en iemand wat ons nie kan sien nie. Soos baie van julle het ek ook groot geword in ‘n Christelike huis waar ons elke aand huis godsdiens gehou het en Sondae kerk toe gegaan […]

Read more

Die somer is in volle swang

Die somer is in volle swang en die winter lankal vergete. In die tuinroete kry ons soms vier seisoene in een dag. Hierdie weer is egter in ‘n klas van sy eie. Dit is warm in die oggend, middag en aand. Dit bly bloedig warm […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads