Neem jou eie besluite
“Ek is groot ek kan my eie besluite neem”. Dit klink bekend nie waar nie. Dis reg, neem jou eie besluite. Dis jou reg Dit is goed om jou eie besluite te neem en jou lewe te bestuur soos wat jy goed dink. Jy is […]
“Ek is groot ek kan my eie besluite neem”. Dit klink bekend nie waar nie. Dis reg, neem jou eie besluite. Dis jou reg Dit is goed om jou eie besluite te neem en jou lewe te bestuur soos wat jy goed dink. Jy is […]
Ek het niks om weg te steek nie en juis daarom was ek altyd geneig om maklik oor enige iets te praat: my drome, ideale, doelwitte, vrese. Met die tyd het ek egter geleer moenie als vertel nie. Daar is altyd iemand wat sit en […]
Ek kan nie, dis te groot vir my. Ek sal dit nooit reg kry nie. Verkeerd Hoe eet jy ‘n olifant? Stukkie vir stukkie. En dis net mooi hoe mens die sogenaamde onmoontlike regkry. Soms lyk iets onhaalbaar en selfs onmoontlik, tog wanneer mens begin, […]
Elke nou en dan hoor ‘n mens dat verbeelding ‘n mors van kosbare tyd is. Alhoewel daar waarheid insteek, is dit egter nie altyd waar nie. Verbeelding is soms goed veral as mens stories skryf, trauma moet verwerk en doelwitte stel. Verbeelding gee lewe aan […]
Daar is ‘n plek en ‘n tyd vir alles en soms is stilte die plek. Soms is dit jou plek en tyd om jouself te laat hoor en soms is dit beter om bietjie te wag. Dis hoe dit was In my tienerjare moes ek […]
Dis nie altyd maklik om kalm te bly wanneer jou regte vertrap word nie. Dis net menslik om jouself te wil verdedig. Die genade van kalm bly is ‘n seëning. Dit neem oefening Jare gelede het die sanger Cliff Richard vertel hoe hy geleer het […]
Jy sal verbaas wees waartoe jy in staat is wanneer jy uit jou boks klim. ‘n Mens is so gewoond om te bly by die bekende en dinge op dieselfde manier te doen. Ons is meestal bang vir verandering, bang vir die onbekende, bang vir […]
Leef met dankbaarheid Die dag toe ek begin het om te leef met dankbaarheid was die dag toe dinge vir my begin verander en verbeter het. Dit klink aanvanklik soos ‘n dom idee maar waneer jy meer begin fokus op dankbaarheid en daarmee saam die […]
Die jaar nader sy einde. Elke jaar bring sy eie uitdagings, vreugdes, hartseer, geleenthede en ervarings en die jaar 2019 is nie anders nie Die jaar in oorsig 2019 het nie vir my te wonderlik begin nie. Ek het egter ‘n doelbewuste besluit geneem dat […]