Nooit te oud nie

Jy is nooit te oud om oor te begin nie Ek kyk gewoonlik Expresso morning show in die oggende terwyl ek klaar maak om my dag te begin. Ek is baie geseënd om van die huis af te kan werk en dus fleksie tyd tot […]

Read more

Doen nuwe dinge

Daar is nie verniet ‘n spreekwoord wat sê ‘n verandering is so goed soos ‘n vakansie nie. Komaan, beweeg uit jou gemaksone en leer en doen nuwe dinge. Verbreed jou horisonne, brei jou kennis uit. Jy mag dink dat sulke dinge tonne geld kos , […]

Read more

Jy is in beheer

JY IS ‘N SLAGOFFER OF BESTUURDER VAN JOU LEWE Die keuse is joune. Dis reg ja dis jou keuse hoe jy die lewe wil hanteer.Vir baie lank het ons (en dit sluit my beslis in) geglo dit wat met ons in ons lewe gebeur is […]

Read more

‘n Lewe van dankbaarheid

Waneer ons ‘n lewe van dankbaarheid leef, verander ons uitkyk op die lewe en voel ons sommer skatryk. “Tel jou seëninge, tel hul een vir een” Ek onthou nog hoe my Ouma gedurig vir ons herrinder het daaraan dat ons baie het om voor dankbaar […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads