Omarm alleen tyd
Omarm alleen tyd en word vreesloos. Mens hoef nie bang of angstig te wees om tyd met jouself te spandeer nie.
Omarm alleen tyd en word vreesloos. Mens hoef nie bang of angstig te wees om tyd met jouself te spandeer nie.
Vriend of familielid. Anders leef ons ‘n leun en glo ons die leuens wat ons vir onsself vertel.
Jy is dit aan jouself verskuldig. Moenie verwag dat ander jou beste belange op die hart sal dra nie.
Wanneer jy jou lewe onder oë neem en veranderings aanbring vir ‘n nuwe fase in jou lewe?
Choose to be grateful and be a happier person. Instead of focusing on everything you do not have, start focusing on what you do have.
Silence is my friend. It gives me comfort in times of sorrow and also joy. It rejuvenates me.
Wanneer bekommernis nie beheer word nie raak liggaam siel en gees siek.
Is jou kuier mense al terug huis toe? Praat almal nog met mekaar? Die nuwe jaar het so pas begin. Welkom
Drome en doelwitte vir die jaar wat uitstrek voor ons. Ek maak lankal nie meer vae voornemens nie.
Bly in jou baan en dis wat jy doen. Tog word jy alewig beskuldig en betrek by dramas waarmee jy niks te doen het nie.