Self publikasie

Self publikasie is eenvoudig gesproke die proses van publikasie sonder die hulp van die groot tradisionele publikasie huise. Voordele van Tradisionele publikasie Wanneer jou manuskrip gekies word vir publikasie gee dit aan jou ‘n kredietwaardigheid en status Die publikasie huis hanteer alles namens die skrywer […]

Read more

Die genade van kalm bly

Dis nie altyd maklik om kalm te bly wanneer jou regte vertrap word nie. Dis net menslik om jouself te wil verdedig. Die genade van kalm bly is ‘n seëning. Dit neem oefening Jare gelede het die sanger Cliff Richard vertel hoe hy geleer het […]

Read more

My webblad se inhoud

My webblad Amandaskrywer het ‘n ander voorkoms as ander bloggers en dit is te wyte aan die uitleg van my webblad se inhoud. Die meeste webblaaie is of staties wat bestaan uit ongeveer 5 bladsye wat weinig verandering toon terwyl die ander webblaaie die algemene […]

Read more

Grys hare

Grys hare is ‘n persoonlike keuse. Soms weens ouderdom. Ander kere is dit ‘n mode gier. Deesdae is grys hare hoog mode veral onder die jonger geslag. Vroeër jare wou geen mens die huis verlaat met grys hare nie. Dit was simbolies met oud wees […]

Read more

Dis die moeite werd

Dit is die moeite werd om jou eie huis op die Internet te koop – jou eie domain. In die begin jare van die Internet in Suid Afrika het almal van ‘n webblad gepraat en dit was weinig meer as ‘n paar statiese bladsye gemaak […]

Read more

Onseker tye

Die coronavirus het ons almal se lewens kom deurmekaar krap Die coronavirus was die laaste strooi in ‘n deurmekaar tyd in die wëreld. Dis onseker tye. Finansieel In Maart toe die virus ons onderstebo stamp het alles wat ons gedink het seker was in ‘n […]

Read more

Jy sal verbaas wees

Jy sal verbaas wees waartoe jy in staat is wanneer jy uit jou boks klim. ‘n Mens is so gewoond om te bly by die bekende en dinge op dieselfde manier te doen. Ons is meestal bang vir verandering, bang vir die onbekende, bang vir […]

Read more

Chaos in die wêreld

COVID 19, Brexit, Mexit, Rassisme, Black lives matter, Misdaad, Politiek veroorsaak chaos in die wêreld. Wanneer ek die nuus aansit is die kanse goed dat die nuus oorheers word deur een of meer van bogenoemde voorbeelde en dieselfde met die Internet. Dis genoeg negatiwiteit om […]

Read more

My wonder wêreld

My wonder wêreld bestaan uit boeke en nogmaals boeke. Ek het nie veel erg aan die TV nie en beslis nie realiteits TV nie. Met geen skottel Televisie nie is daar in elk geval nie veel om na te kyk nie. Ek hou daarvan om […]

Read more

Lente bloeisels en nuwe dinge

Ek kan amper nie glo ons is al in September nie en tog wanneer ek als sien wat ek al hierdie jaar vermag het en ek kyk die video’s en artikels net toe die grendeltyd begin het, weet ek dis inderdaat September. Hierdie maand is […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads