Die wonder van lees
O die wonder van lees. Amanda hou van lees en dis lekker! Ek is absoluut dol daaroor om te lees en ook te skryf natuurlik. Dis my twee gunsteling stok perdjies. Dit verskaf my ure se genot. Lees het ontvlugting gebied in die tiener jare […]
