So bly ek is klaar met skool
So bly ek is klaar met skool. Ek het gehou van skool toe ek ‘n kind was. Ek kan egter nie dieselfde sê as ouer van skool kinders nie.
So bly ek is klaar met skool. Ek het gehou van skool toe ek ‘n kind was. Ek kan egter nie dieselfde sê as ouer van skool kinders nie.
6 Christelike boeke vir jou boekrak sal jou geestelike lewe verryk. Hierdie is my gunstelinge en die boeke wat vir my baie beteken het.
Naguil koerant uitgawe 3 van 2023 is nou beskikbaar net hier op die Amanda Skrywer webblad met lekker lees stories
Skryf jy? Wat skryf jy? Fiksie of Nie-fiksie of albei? Skryf jy professioneel of sommer net vir die lekkerte? Engels of Afrikaans?
Kort na 14:00 Saterdag middag lui die telefoon Marie wakker waar sy op die rusbank ‘n middagslapie neem. Haar oog vang die naam op die skerm: Suster.
Na my Ma se beroerte in Oktober 2022 het alles in my lewe stilgestaan. Ek het Hoop nodig en kry dit deur my vyeboom.
Die naguil koerant verskyn maandeliks op die webblad en dis pasella vir enige iemand om te lees. Geniet die 2de uitgawe van 2023
My Ouma groet Langenhoven elke oggend in Oudtshoorn wanneer hulle verby mekaar loop. Die presiese jaartal is ietwat onseker. Dit is egter iewers tussen 1920 tot en met 1926.