Los ‘n boodskap na die biep
Kort na 14:00 Saterdag middag lui die telefoon Marie wakker waar sy op die rusbank ‘n middagslapie neem. Haar oog vang die naam op die skerm: Suster.