Vrae aan God
Sy tyd is volmaak. Hy is almagtig. Tog is daar dinge waaroor ons wil sekerheid kry.
Sy tyd is volmaak. Hy is almagtig. Tog is daar dinge waaroor ons wil sekerheid kry.
Spinasie en Feta quiche met ’n kaas kors sal jou gaste laat smeek vir nog ’n porsie.
Klassieke musiek is eintlik medisyne. Dis meer as net musiek. Hoender sop vir die siel.
Gepak met tuisgemaakte kos en lekkernye. Ons het gewoonlik van Kaapstad stasie af vertrek
Altans nie almal hou van feite nie. Soms is die werklikheid nie so opwindend soos versinsels nie.
Elke mens gaan deur sy of haar eie traumas en ons het ‘n uitlaatklep nodig om uiting te gee aan ons pyn.
Tupperware partytjie. Onthou jy nog? Vrouens wat hulle mans en kinders tuis los vir ‘n aand van kuier. Eetgoed.
Nagemaakte Checkers Kaas Poffertjies – Hand pasteitjies is ideaal vir die kosmandjie wanneer mens op reis gaan.
Hop hop spinnekop. Spinnekoppe is welkom in my huis solank as wat hulle stil sit en my nie pla nie. Dis nou totdat hulle my bang maak
Huishoudkunde op skool was waardevol. Dit wat ek in die Huishoudkunde klas geleer het onthou en gebruik ek steeds