Rigtingwysers vir jongmense
Rigtingwysers vir jongmense. Jongmense is meer verlore en rigtingloos as enige ander generasie. Veral in Suid Afrika.
Rigtingwysers vir jongmense. Jongmense is meer verlore en rigtingloos as enige ander generasie. Veral in Suid Afrika.
Het kunstefeeste hulle glans verloor? Wel, ek weet nie van die ander nie, maar die KKNK is nie meer dieselfde nie.
Ek kan nie slaap nie. Slapeloosheid na menopause of selfs vroeër as dit. Jy klim 10 uur saans in die bed net om rond te rol
My Ma of Ouma Renda soos sy algemeen bekend staan bak hierdie semel beskuit al vandat ek ’n klein dogtertjie was.
Word weer ‘n kind saam met jou kinders of kleinkinders. Die herrinneringe van plas in die reën sal die res van hulle lewens by hulle bly.
Julia Child is in 1912 in Amerika gebore. Haar ouers was welaf en het gesorg dat sy ’n goeie opvoeding kry.
Boelies floreer steeds. Veral in skole en universiteite.
Die Naguil is terug in haar volle glorie met Naguil 1 van 2025 betyds voor die winter.
My Ouma is oud vertel my kleinseun nou die dag in die skool en die hele klas skaterlag.
Dit maak nie saak hoe groot jou kombuis is en of jy ryk of arm is nie. Kos is ’n reis. Kinders onthou kos uit hulle kinderdae