My virus dagboek

DIE ONMOONTLIKE HET GEBEUR 15 Maart 2020 het die lewe soos ons dit in Suid Afrika ken ook tot ‘n einde gekom en nou is ons soos die res van die wêreld in die greep van die Corona virus vasgevang. MY VIRUS DAGBOEK China het […]

Read more

Corona virus klap Suid Afrika

CORONA VIRUS KLAP SUID AFRIKA ONDERSTEBO Wel, dit was net ‘n kwessie van tyd voordat daai virus ook hier aanland en toe gebeur dit dan ook op 15 Maart 2020. Die Suid Afrikaanse Regering het vinnig opgetree om die gevreesde COVID 19 (corona) virus hok […]

Read more

Corona dagboek Week een

Corona dagboek WEEK EEN: Sondag 15 Maart – Saterdag 21 Maart 2020 15 Maart 2020 Vandag is die eerste geval van Corona bekend gemaak en nou is dit ook by ons. Italië is besig om te verswelg in die virus en ek kyk magteloos toe […]

Read more

Afrikaanse sêgoed en idiome

Ek het Afrikaanse letterkunde op skool geneem en ek het die heel meeste van die idiome en pittige sêgoed gehou. Ek hou steeds daarvan om hulle te gebruik en is altyd op die uitkyk vir nuwes. Vandag wil ek sommer net ‘n paar lekker Afrikaanse […]

Read more

Aspoestertjie en die Prins

Aspoestertjie en die Prins is een van die mees geliefste fantasie verhale in die wêreld ASPOESTERTJIE EN DIE PRINS – kortliks In a fantasie wêreld was daar ‘n baie aantreklike Prins wat verlief geraak het op ‘n arm, mishandelde meisie. Een aand het sy met […]

Read more

My Engelse webblad

Ek is al van 2000 af op die Internet doenig. Aanvanklik het ek besluit om Mnet op te gee sodat ek die Internet kon bekostig. Wel, na 19 jaar is die Internet steeds my gunsteling. Ek was deur die jare by verskeie webblaaie betrokke en […]

Read more

Die roomys klokkie

Die roomys klokkie is seker een van die mooiste geluide uit my kinderdae uit veral toe ons in die warm Oudtshoorn gewoon het. Onthou jy? Ek onthou nog die opgewondenheid waneer die roomys fiets afgery gekom het in die straat en almal uit hulle huise […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads