COVID 19 stripverhaal

Hierdie is die verhaal van COVID 19 soos geillustreer deur my op Inkscape Dit is ook my eerste probeerslag. Julle terugvoer is welkom (1) Nuwejaar 2020 is ingewy met als wat lekker is (2) Maart 2020 het ‘n ongenooide gas sy verskyning gemaak COVID 19 […]

Read more

Moenie als vertel nie

Ek het niks om weg te steek nie en juis daarom was ek altyd geneig om maklik oor enige iets te praat: my drome, ideale, doelwitte, vrese. Met die tyd het ek egter geleer moenie als vertel nie. Daar is altyd iemand wat sit en […]

Read more

Kinders wat lees

Biblioteek week 2020 het toe nie plaasgevind nie en met COVID 19 wat steeds verwoesting saai met geen end tans in sig nie, hang Biblioteek week 2021 ook in die weegskaal. Biblioteek week 2019 was ‘n opwindende tyd by my plaaslike biblioteek. Ons het vir […]

Read more

Top 10 artikels van 2020

Top 10 artikels van 2020. Die mees geleeste artikels van Amandaskrywer in 2020 is hier. Van die gewildstes was ‘n verrassing vir my. Die statistieke is volgens Google Analytics. Lees hulle nou vir die eerste keer of sommer weer ‘n keer. Nommer 1 Die mees […]

Read more

‘n Anderste Nuwejaar

1 Januarie 2021 het ‘n anderste nuwejaar ingelui. Daar was geen openbare feesvieringe of partytjies nie. Met die virus wat die wêreld in 2020 deurmekaar gegooi het, het meeste mense geglo en gehoop dat dinge teen 2021 uitgewoed sou wees en toe spoel die 2de […]

Read more

Somerkersfees sonder see en sand

Suid Afrika se kersfeestyd is nie sneeu bedek met kuiers rondom kaggels soos in sekere ander lande nie. Nee, ons kersfeeste is gevul met somer, son, see, sand, sonsambrele en kinders wat sandkastele bou. Desember 2020 was egter heel anders met ‘n algehele verbod op […]

Read more

Dit raak my nie

Dit raak my nie, so hoekom moet ek omgee oor ander? Dit hoor ons deesdae al hoe meer vandat die coronavirus hom in ons lewens kom tuis maak het. Die anti masker brigade voel die dra van maskers neem hulle vryheid van keuse en beweging […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads