Dit dryf my teen die mure uit

Dit dryf my teen die mure uit wanneer mense nie my tyd, my huis, my hond, myself en my grense respekteer nie. Dis asof etiket met Emsie nie meer bestaan nie. Of dalk is mense so self gesentreerd dat hulle net eenvoudig nie omgee nie. […]

Read more

Wanneer jou Ma oud word

Wanneer jou Ma oud word kan dit soms uitdagend en moeilik wees, soms lag ons saam met ‘n traan in die oog en dink terug aan ons kinderjare en Ma in die fleur van haar lewe. Om die waarheid te sê dink mens jou Ma […]

Read more

Dis ‘n sensitiewe onderwerp

Opiniestuk Voëltjies skop hulle babas uit die nes uit sodra hulle groot genoeg is om te vlieg. Letterlik en figuurlik. Die mensdom is nie so wreed of so slim nie. Dis ‘n sensitiewe onderwerp Dis nie iets waaroor ouers graag praat nie en wanneer hulle […]

Read more

Neem jou eie besluite

“Ek is groot ek kan my eie besluite neem”. Dit klink bekend nie waar nie. Dis reg, neem jou eie besluite. Dis jou reg Dit is goed om jou eie besluite te neem en jou lewe te bestuur soos wat jy goed dink. Jy is […]

Read more

Impulsief of spontaan

Impulsief en spontaan – die een is soos die ander. Is dit regtig dieselfde? Die ooreenkomste tussen impulsief en spontaan is dat altwee op die ingewing van die oomblik gebeur. Daar is egter wel verskille. IMPULSIEF My definisie is dat impulsief soos ek reeds gesê […]

Read more

Familie vervreemding

Die verhouding tussen ouers en kinders is gekompliseerd en intens. Families beleef krisisse en onmin ontstaan. In uiterste gevalle gebeur dit soms dat ‘n kind sy hele familie uitwis. Meer kere is dit vervreemding wat families uitmekaar skeur. Die afgelope week het daar ‘n artikel […]

Read more

Beste Musica

Beste Musica Ek weet julle is baie besig, maar ek sal net ‘n paar minute van julle tyd neem. Ek het iets op die hart. Daar is nie ‘n maklike manier om dit te sê nie. Julle het my hart gebreek toe julle so skielik […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads