Keeping silent while hurting inside
Keeping silent while hurting inside is a selfless thing to do. It humbles you. It is human nature wanting to speak out when hurting.
Keeping silent while hurting inside is a selfless thing to do. It humbles you. It is human nature wanting to speak out when hurting.
Tuin kamers is hoe ek tuinmaak
Die naguil is terug. Die naguil mini koerant uitgawe 8 van 2021 is uiteindelik hier na ‘n onderbreking in publikasie. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. Die hele idee […]
The parallels between America and South Africa is almost scary to witness. Worlds apart though so similar in governments and experiences.
Die Internet het my lewe meestal verryk vandat ek in 2000 die kuber wêreld betree het. Daar is egter ook ‘n donker kant en die Internet is nie vir almal nie. Voor sosiale media In 2000 was die Internet ‘n gemaklike, onuitputbare bron van inligting […]
Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact Stepping out of victimhood means freedom Stepping out of victim mentality means freedom to become the real you. Staying the victim holds you back from achieving your goals and dreams. What victim mentality is Vicky Botnick a licensed marriage and family therapist […]
Ek is ‘n beginner tuinier en elke dag is ‘n leer proses. Ek kan nou verstaan hoekom mense so lief is vir tuinmaak. My Ma het in haar tuin geleef en die mooiste blomme opgetower en dikwels het ek my oë gerol as kind. Hoe […]
Die lewe is vol veranderings en as ons nie byhou en aanpas en saam met die stroom swem nie gaan ons vasval en uitval. Dit het my jare geneem voordat ek geleer het om die onverwagte te aanvaar. Verandering was voorheen skrikwekkend en ek sou […]
People Overstepping your personal boundaries can cause hurt, pain, resentment and intrude your privacy and safety and security
Ek kry lewe in die winter en my energie vlakke styg. Dis nie asof ek dit so beplan nie, dit gebeur net. Die winter is goed vir my. Wintertyd Dis nie net diere wat hiberneer in die winter nie, die mensdom is ook geneig om […]