Bekendes se waardering vir hulle aanhangers

Bekendes se waardering vir hulle aanhangers is belangrik. Hulle kan ‘n bekende maak of breek so dis beter om goeie verhoudings te handhaaf Hiervan hou bekendes Dit mag onbelangrik lyk maar as jy die leer na sukses wil klim is daar goeie en slegte dinge. […]

Read more

Biblioteek verbrand tot as

Die Suider strand publieke Biblioteek het Saterdag 27 Februarie tot op die grond afgebrand. Die Biblioteek is geleë in die Strand in die Wes-Kaap. Biblioteek verbrand tot as Volgens die Polisie is hulle besig om die brand te ondersoek. Dit is tans nog ‘n raaisel […]

Read more

Die krag van gebed

Die krag van gebed word soms onderskat. Ek het dit ook nie besef totdat ek kaal gestroop was en gebed al wat oor was nie. Soms as ouers kom ons voor uitdagings te staan waar jy magteloos staan en nie meer weet watter kant toe […]

Read more

Daar is ‘n storie in elkeen van ons

Daar is ‘n storie in elkeen van ons. Ons storie begin wanneer die saadjie van lewe geplant word – nege maande voor ons geboorte en leef voort in die herinneringe wat ons nageslagte van ons koester. Oprah Opran het jare gelede ‘n eksperiment op haar […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads