Mens is nooit te oud nie
Mens is nooit te oud nie. Daar is geen ouderdom beperking op voluit lewe nie. Leer en probeer nuwe dinge. Geniet ouer word
Mens is nooit te oud nie. Daar is geen ouderdom beperking op voluit lewe nie. Leer en probeer nuwe dinge. Geniet ouer word
As jy val moet jy gou weer opstaan anders bly jy op die grond. Hoe langer mens op die grond bly, hoe moeiliker om regop te kom.
Dit is wel met my siel is ‘n vertaalde Christelike lied. Die lied het ‘n hartseer verhaal agter die woorde.
Ek sal aanhou bid. Die krag van gebed moet nie onderskat word nie. Soms lyk dit of jy jou gebede mors. Hou aan bid. Die krag van gebed Gebed is kragtig. Dit weet ek vir ‘n feit. Ek het in my eie lewe die verskil […]
Wanneer niemand van jou weet nie kan niemand van jou vergeet nie. Uit die oog uit die hart. Geen verwagtinge nie. Geen teleurstellings nie. Dit klink sinies Glad nie. Wel dis meer ‘n geval van realiteit. Neem byvoorbeeld ‘n familie wat verhuis van een dorp […]
Sit ‘n huppel in jou stap en pak hierdie nuwe jaar met hernude krag en moed aan. Positiwiteit is aansteeklik en so ook ‘n glimlag. Sekere dinge is buite ons beheer en tog is daar steeds dinge wat ons kan doen om van die nuwe […]
Die 3 minute reël is ‘n ongeskrewe reël om produktiwiteit te bevorder. Die konsep is geskep deur Antony C om tyd beter te bestuur en meer gedoen te kry. “If a task can be done within 3-Minutes, no matter the priority, complete it first.’ by […]
Ek kan nie, dis te groot vir my. Ek sal dit nooit reg kry nie. Verkeerd Hoe eet jy ‘n olifant? Stukkie vir stukkie. En dis net mooi hoe mens die sogenaamde onmoontlike regkry. Soms lyk iets onhaalbaar en selfs onmoontlik, tog wanneer mens begin, […]
Die coronavirus het ons almal se lewens kom deurmekaar krap Die coronavirus was die laaste strooi in ‘n deurmekaar tyd in die wëreld. Dis onseker tye. Finansieel In Maart toe die virus ons onderstebo stamp het alles wat ons gedink het seker was in ‘n […]
Jy sal verbaas wees waartoe jy in staat is wanneer jy uit jou boks klim. ‘n Mens is so gewoond om te bly by die bekende en dinge op dieselfde manier te doen. Ons is meestal bang vir verandering, bang vir die onbekende, bang vir […]