Chaos in die wêreld

COVID 19, Brexit, Mexit, Rassisme, Black lives matter, Misdaad, Politiek veroorsaak chaos in die wêreld. Wanneer ek die nuus aansit is die kanse goed dat die nuus oorheers word deur een of meer van bogenoemde voorbeelde en dieselfde met die Internet. Dis genoeg negatiwiteit om […]

Read more

Lente bloeisels en nuwe dinge

Ek kan amper nie glo ons is al in September nie en tog wanneer ek als sien wat ek al hierdie jaar vermag het en ek kyk die video’s en artikels net toe die grendeltyd begin het, weet ek dis inderdaat September. Hierdie maand is […]

Read more

Woorde wat reg klap

Woorde wat reg klap – soms is ‘n paar woorde en in my geval slegs vier woorde nodig om jou te laat herbesin en die oorbegin knoppie te druk. AMANDA DIE TIENER My tienerjare het rebels begin en ek was opstandig teenoor my Ma, my […]

Read more

Doen nuwe dinge

Daar is nie verniet ‘n spreekwoord wat sê ‘n verandering is so goed soos ‘n vakansie nie. Komaan, beweeg uit jou gemaksone en leer en doen nuwe dinge. Verbreed jou horisonne, brei jou kennis uit. Jy mag dink dat sulke dinge tonne geld kos , […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads