Some people are addicted to wealth
Some people are addicted to wealth while many are fame hungry too and won’t let anyone or anything stand in their way to get more
Some people are addicted to wealth while many are fame hungry too and won’t let anyone or anything stand in their way to get more
Daar is ‘n storie in elkeen van ons. Ons storie begin wanneer die saadjie van lewe geplant word – nege maande voor ons geboorte en leef voort in die herinneringe wat ons nageslagte van ons koester. Oprah Opran het jare gelede ‘n eksperiment op haar […]
Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact Things still relevant today Things still relevant today that used to be important and popular from years ago include good manners, ethical business practice and loyalty among others. The other day someone made the remark that times have changed and therefore older […]
Indien ek dinge kon oordoen sou ek baie dinge dieselfde gedoen het, ander heeltemal anders hanteer het en ander ietwat verander het. Wanneer mens 18 is dink jy anders oor dinge as wanneer mens 50 is. Dit kan ‘n goeie of ‘n slegte ding wees […]
A thankful heart, living with gratitude and a positive attitude will forever change your life for the better. So why not?
Tiener wees in die tagtigs was baie anders as vandag se dae. Ons was langer kind. Meer onskuldig en onkundig, Sorgvry die meeste van die tyd. Die kinders van vandag Wel, hulle dink my stories is oninteressant, selfs ongelooflik. Hulle kan hulle nie die lewe […]
Sosialisering tydens ‘n pandemie is nou nie iets waaraan ons voorheen gedink het nie. Geen gewone mens (behalwe die wetenskaplikes) het so iets voorsien nie. Mense is sosiale wesens en om skielik opgehok in jou huis te wees is nie natuurlik nie. Alleen mense Ek […]
Good inventions for a better life have been created from early on in the existence of the world. There are many
Vergifnis maak jou lewe beter al dink jy nie altyd so nie. Dis seker een van die moeilikste dinge om te doen wanneer iemand jou diep seer gemaak het. Hoekom moet ek vergewe Die Bybel is baie duidelik daaroor dat ons moet vergewe, net soos […]
Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact Know your country and family history Know your country and family history, understand and acknowledge the bad or history might repeat itself in future. Country history Every Country have a dark side to their history. You have to care about it. It […]