Stepping out of victimhood means freedom

Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact Stepping out of victimhood means freedom Stepping out of victim mentality means freedom to become the real you. Staying the victim holds you back from achieving your goals and dreams. What victim mentality is Vicky Botnick a licensed marriage and family therapist […]

Read more

Ek is ‘n beginner tuinier

Ek is ‘n beginner tuinier en elke dag is ‘n leer proses. Ek kan nou verstaan hoekom mense so lief is vir tuinmaak. My Ma het in haar tuin geleef en die mooiste blomme opgetower en dikwels het ek my oë gerol as kind. Hoe […]

Read more

Die lewe is vol veranderings

Die lewe is vol veranderings en as ons nie byhou en aanpas en saam met die stroom swem nie gaan ons vasval en uitval. Dit het my jare geneem voordat ek geleer het om die onverwagte te aanvaar. Verandering was voorheen skrikwekkend en ek sou […]

Read more

Ek kry lewe in die winter

Ek kry lewe in die winter en my energie vlakke styg. Dis nie asof ek dit so beplan nie, dit gebeur net. Die winter is goed vir my. Wintertyd Dis nie net diere wat hiberneer in die winter nie, die mensdom is ook geneig om […]

Read more

Bekendes se waardering vir hulle aanhangers

Bekendes se waardering vir hulle aanhangers is belangrik. Hulle kan ‘n bekende maak of breek so dis beter om goeie verhoudings te handhaaf Hiervan hou bekendes Dit mag onbelangrik lyk maar as jy die leer na sukses wil klim is daar goeie en slegte dinge. […]

Read more

Biblioteek verbrand tot as

Die Suider strand publieke Biblioteek het Saterdag 27 Februarie tot op die grond afgebrand. Die Biblioteek is geleë in die Strand in die Wes-Kaap. Biblioteek verbrand tot as Volgens die Polisie is hulle besig om die brand te ondersoek. Dit is tans nog ‘n raaisel […]

Read more

Die krag van gebed

Die krag van gebed word soms onderskat. Ek het dit ook nie besef totdat ek kaal gestroop was en gebed al wat oor was nie. Soms as ouers kom ons voor uitdagings te staan waar jy magteloos staan en nie meer weet watter kant toe […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads