Onverwagse onwelkome besoeker

Donderdag aand se onverwagse onwelkome besoeker het my teen ‘n muur laat vas hardloop. In die proses om so vinnig moontlik uit die kamer te kom en die deur toe te maak het ek my selfoon in die kamer laat val. Doodgewone Donderdag My Donderdag […]

Read more

Tuinroete vloede en die lesse geleer

Die tuinroete vloede het veroorsaak dat die water toevoer ingegee het. Dis nogals ironies. Soveel water het in 24 uur neergestort en tog is daar geen water in die krane nie. Gister het almal verstom toegekyk toe die sluise van die hemel oopgetrek is en […]

Read more

Die virus maskerade

Die virus maskerade is wreed. Die tol wat COVID 19 op mense en hulle verhoudings geneem het is onmenslik. Die afsterwe van Theuns Jordaan het dit weereens bevestig. Juanita du Plessis het in haar huldeblyk hartseer vertel hoe meeste mense nie vir Theuns kon besoek […]

Read more

Elke vrou moet dit ervaar

Elke vrou moet dit ervaar in haar lewe: onvoorwaardelike liefde, ouerskap, aanvaarding, om bederf te word, vergewe te word, blomme te kry en sjokolade soentjies van kleinkinders. My opinie Hierdie is slegs my opinie en hoe ek dink oor dinge. Dis elkeen se eie keuse […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads