Moenie aftree nie
Skaal af, vat dinge rustiger, doen goed waarvan jy hou, doen nuwe dinge maar moenie net op jou alie sit nie.
Skaal af, vat dinge rustiger, doen goed waarvan jy hou, doen nuwe dinge maar moenie net op jou alie sit nie.
Daar is altyd ‘n oplossing vir alke probleem. Soms lyk dinge pik donker rondom ons. Soek die lig
Ek wil dit nie graag doen nie. Die tyd het egter aangebreek om ontslae te raak van goed wat voorheen spesiaal was.
Jy is ‘n individu. Daar is net een van jou. Wat vir iemand anders werk sal nie noodwendig vir jou werk nie.
Wanneer krisisse jou lewe oorheers kan dit jou geestelik en fisies siek maak.
Ek kan nie slaap nie. Slapeloosheid na menopause of selfs vroeër as dit. Jy klim 10 uur saans in die bed net om rond te rol
Goeie raad op ‘n skinkbord vir elkeen om te volg of in die drom te gooi.
Daar is soveel ellende rondom ons en soms kan dit voel of dit mens wil oorweldig. Oorlog en persoonlike krisisse
Elke mens smag na aanvaarding. Ons is kudde “diere” en het ‘n behoefte om te behoort
Sjoe dis eina. Nee nie net fisiese seer kry nie, eerder emosionele seer.