Naguil koerant uitgawe 6 van 2022

Naguil koerant uitgawe 6 van 2022 nou beskikbaar op die webblad met nuwe nuus brokkies en interressanthede. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant bring nuwe en unieke stories en bevorder […]

Read more

Dinge waarvan ek hou

Toe ek ‘n kind was het ek meestal gehou van dinge waarvan my gesinslede gehou het. ‘n Mens word egter groot en dan verander sekere dinge. Dinge waarvan ek hou – My top 10 Ek is maklik aanpasbaar en sal nuwe kossoorte probeer (net nie […]

Read more

Suid Afrikaners oorrompel sosiale media

Suid Afrikaners oorrompel sosiale media en van hulle kan met die grootste sosiale media sterre in die wêreld meeding. Suid Afrika het ‘n hele aantal sosiale media sterre waaronder ook Afrikaners. Sosiale media is tans die gewildste internet uitvindsel en dit is veral jonger mense […]

Read more

Ek sal aanhou bid

Ek sal aanhou bid. Die krag van gebed moet nie onderskat word nie. Soms lyk dit of jy jou gebede mors. Hou aan bid. Die krag van gebed Gebed is kragtig. Dit weet ek vir ‘n feit. Ek het in my eie lewe die verskil […]

Read more

Gedigte oor verlies

Gedigte oor verlies uit die pen van Amanda. Sommer net ‘n paar woorde uit my hart wat ek met julle wil deel. Die wensput ‘n Gedig opgedra aan my man wat op die ouderdom van 30 jaar in ‘n motorongeluk gesterf het. Hy was ‘n […]

Read more

Vrouens is hulle eie grootste vyand

Vrouens is hulle eie grootste vyand en totdat ons nie onsself respekteer en ‘n standpunt inneem nie gaan geslags gebasseerde geweld oorheers. Dit begin en eindig by vrouens Van die oomblik wat ons gebore word neem ons waar hoe ander vrouens mishandeling in hulle lewens […]

Read more

4 Goed wat hulle terugkeer maak

4 Goed wat hulle terugkeer maak en dit het alles te doen met ons huise. Ek het twee van die vier. Wat van jou? Eintlik is dit meer kamers of vertrekke. Besluit maar self. 1. Buite toilets Buite toilets was altyd daar. Soms teenaan die […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 5 van 2022

Naguil koerant uitgawe 5 van 2022 nou beskikbaar op die webblad met nuwe nuus brokkies en interressanthede. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant bring nuwe en unieke stories en bevorder […]

Read more

8 WordPress plugins vir jou webblad

8 WordPress plugins vir jou webblad. Hierdie is die basiese plugins wat jy nodig het om jou webblad se funksies te verbeter. Daar is ‘n enorme hoeveelheid wordpress plugins of uitbreidings soos dit in Afrikaans genoem word en baie van hulle is gratis. Die plugins […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads