Oorlog in ons tyd
‘n Oorlog in ons tyd het bykans oornag uitgebreek. Vir ons voel dit ver weg – vir ander is dit hulle realiteit.
‘n Oorlog in ons tyd het bykans oornag uitgebreek. Vir ons voel dit ver weg – vir ander is dit hulle realiteit.
My aha moments are not huge things but things that changed my life for the better. Moments when a light bulb went on
Die misterie en romantiek van Frankryk het my geboei van my tiener jare af deur die liefdesverhale van Ena Murray. Ridders op perde, Edelmanne, Fyn jong dametjies, Frankryk se chateaus. My wêreld Ek was ”n tiener in die laat 70’s begin 80’s voor Televisie en […]
Naguil koerant uitgawe 8 van 2022 is hier. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant laat jou weet van stories oor mense en boeke. Reageer op die blou skakel in die […]
Make a quick buck or not. On the Internet that is but not on social media. Is it possible? This is my story
Die familie van misdadigers is meestal op die agtergrond uit vrees vir vergelding. Verwerp en veroordeel deur die gemeenskap. Hierdie families moet met die ontnugtering en skaamte leef dat hulle familie lid ‘n misdaad gepleeg het. Die misdadiger Agter elke misdadiger is daar ‘n familie. […]
Die Prinses van Despatch vier hierdie jaar 70 jaar op die Britse Troon. Koningin Elizabeth is in ‘n liga van haar eie. Sy is 95 jaar gelede gebore en vier hierdie jaar ‘n groot mylpaal deurdat sy die enigste Monarch van Brittanje is wat 70 […]
Naguil koerant uitgawe 7 van 2022 is hier. Die Naguil is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op Amandaskrywer gepubliseer word met Bertie die Naguil as gasheer . Die koerant laat jou weet van stories oor mense en boeke. Reageer op die blou skakel in die […]
Die dag van die liefde op 14 Februarie is spesiaal in my en my kinders se lewens. Eensaam en alleen het ek ‘n plan gemaak en na my man se skielike dood in 1993 vier ek Valentynsdag op ‘n spesiale manier. Alleen op Valentynsdag Na […]
‘n Lewe vol sinne is die biografie van die skrywer Jeanne Goosen. Die boek is geskryf deur Petrovna Metelerkamp. Ek het hierdie boek in ‘n 2de handse boekwinkel in Stilbaai gekoop. Tot my skande het ek nog nooit een van Jeanne Goosen se boeke van […]