Corona dagboek week 12

Corona dagboek week 12: Sondag 31 Mei 2020 tot Saterdag 6 Junie 2020 Sondag 31 Mei 2020 S.A. Infeksies: 32 683 Sterftes: 683 Dis my enigste rusdag in die week en ek sukkel om tot ruste te kom. Ek loop op en af in die […]

Read more

Lojaliteit is belangrik

Lojaliteit is belangrik in alle verhoudings van werksverhoudings tot familieverhoudings en vriendskapsverhoudings. Sonder lojaliteit kan daar nie vertroue wees nie en sonder vertroue kom dislojaliteit en selfs verraad. LOJALITEIT IS BELANGRIK Ek en ‘n vriendin het nou die dag sommer net en gesels oor verhoudings […]

Read more

Corona dagboek week 11

Corona dagboek week 11: Sondag 24 Mei 2020 tot Saterdag 30 Junie 2020 Sondag 24 Mei 2020 S.A. Infeksies: 22 583 Sterftes: 429 Sondae is gewoonlik ‘n lui dag vir my. Vandag het ek my kos alles in die slow cooker gegooi en na 4 […]

Read more

Ek wil liewer dood gaan

Dis die hulpkreet van die bejaardes in die ouetehuise regoor Suid Afrika wat tydens die Coronavirus toegesluit is. Dis nou reeds langer as 2 maande en daar is steeds geen einde in sig vir ons ou mensies se lot nie. EK WIL LIEWER DOOD GAAN […]

Read more

Corona dagboek week 10

Corona dagboek week 10: Sondag 17 Mei 2020 tot Saterdag 23 Mei 2020 Sondag 17 Mei 2020 S.A. Infeksies: 15 515 Sterftes: 264 Ek sukkel deesdae om tot ruste te kom, my kop maal met als wat ek nog wil doen voordat ons weer ons […]

Read more

My skryf kom van vêr af

My skryf kom van vêr af – om die waardheid te sê ek het dit nog altyd geniet om te skryf selfs toe ek nog ‘n klein laerskool dogter was. Ek het alewig dinge neergeskryf. Ek was ‘n sensitiewe kind en na my Pa se […]

Read more

Corona dagboek week 9

Corona dagboek week 9: Sondag 10 Mei 2020 – Saterdag 16 Mei 2020 Sondag 10 Mei 2020 S.A. Infeksies: 10 015 Sterftes: 194 Dis Moedersdag en die wêreld se mense is tans “vervreemd” van mekaar. Elkeen op sy eie. Dis ‘n spesiale dag vir die […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads