Amandaskrywer Webblad bywerkings

Amandaskrywer Webblad bywerkings in die laaste drie maande was subtiel gedoen. Dit was nodig om ‘n beter leser ervaring te bied. Ek probeer sover moontlik nie te veel te karring aan my bestaande webblad ontwerp nie. Uit ondervinding is ek deeglik bewus daarvan dat mense […]

Read more

Top 10 artikels van 2021

Top 10 artikels van 2021 soos verskaf deur Google Analytics. Dit is die mees geleeste artikels hier op die Amandaskrywer webtuiste vir die jaar 2021. Lees hulle nou vir die eerste keer of sommer weer ‘n keer. Vyf van hierdie jaar se Top 10 artikels […]

Read more

Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 12 van 2021

Amanda verwelkom jou Welkom by Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 12 van 2021. Hoop julle het ‘n lekker naweek gehad en dat die komende week goeie dinge sal inhou. Geniet die nuwe nuusbrief. Nuutste inskrywing Was jy al alleen met vakansie? Nie? Dis dalk iets wat jy […]

Read more

Webblad padkaart

‘n Padkaart wys jou hoe om by jou bestemming uit te kom en hierdie webblad padkaart sal jou help om nie te verdwaal op die webblad nie. Julle sal oplet dat my webblad anders funksioneer as meeste moderne webblaaie. Ek hou van eenvoud en prakties. […]

Read more

Webblad geskiedenis

Mense vra gereeld oor die webblad geskiedenis dus hier is dit Hierdie webblad was eers deel van my Engelse web tuiste. Ek het egter besluit om dit te skei en ‘n afsonderlike Afrikaanse webblad te skep. Die Afrikaanse gedeelte is toe op ‘n sub domein […]

Read more

Welkom webblad Amanda

‘n Nuwe huis Die dag het gouer aangebreek as wat ek oorspronklik gedink het. My nuwe webblad Amanda het op Sondag 22 September 2019 in haar eie huis ingetrek. Sy het voorheen saam met Let’s make tea gebly maar Amanda is ‘n sterk onafhanklike vrou […]

Read more