Verbeelding is soms goed

Elke nou en dan hoor ‘n mens dat verbeelding ‘n mors van kosbare tyd is. Alhoewel daar waarheid insteek, is dit egter nie altyd waar nie. Verbeelding is soms goed veral as mens stories skryf, trauma moet verwerk en doelwitte stel. Verbeelding gee lewe aan […]

Read more

Sommige dinge is tydloos

Daar is baie “one hit” wonders, mense en dinge waarvan ons vergeet na ‘n ruk en dan is daar ander. Sommige dinge is tydloos. Geboue, klere, boeke, kos, musiek, films, tv reekse, goeie maniere. Daar is iets gerusstellend en bekend aan tydlose dinge. Mens voel […]

Read more

Self publikasie

Self publikasie is eenvoudig gesproke die proses van publikasie sonder die hulp van die groot tradisionele publikasie huise. Voordele van Tradisionele publikasie Wanneer jou manuskrip gekies word vir publikasie gee dit aan jou ‘n kredietwaardigheid en status Die publikasie huis hanteer alles namens die skrywer […]

Read more

Die genade van kalm bly

Dis nie altyd maklik om kalm te bly wanneer jou regte vertrap word nie. Dis net menslik om jouself te wil verdedig. Die genade van kalm bly is ‘n seëning. Dit neem oefening Jare gelede het die sanger Cliff Richard vertel hoe hy geleer het […]

Read more

My webblad se inhoud

My webblad Amandaskrywer het ‘n ander voorkoms as ander bloggers en dit is te wyte aan die uitleg van my webblad se inhoud. Die meeste webblaaie is of staties wat bestaan uit ongeveer 5 bladsye wat weinig verandering toon terwyl die ander webblaaie die algemene […]

Read more

Grys hare

Grys hare is ‘n persoonlike keuse. Soms weens ouderdom. Ander kere is dit ‘n mode gier. Deesdae is grys hare hoog mode veral onder die jonger geslag. Vroeër jare wou geen mens die huis verlaat met grys hare nie. Dit was simbolies met oud wees […]

Read more

Dis die moeite werd

Dit is die moeite werd om jou eie huis op die Internet te koop – jou eie domain. In die begin jare van die Internet in Suid Afrika het almal van ‘n webblad gepraat en dit was weinig meer as ‘n paar statiese bladsye gemaak […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads