Wat het van lojaliteit geword?
Wat het van lojaliteit geword? Bestaan dit ooit nog? Dis ‘n goeie vraag.
Wat het van lojaliteit geword? Bestaan dit ooit nog? Dis ‘n goeie vraag.
Lekker eet lei tot Kos reise. Tydens my grootword jare was daar nie ’n vreeslike verskeidenheid eetgoed nie.
Kerk is die anker van baie mense se lewens – myne ook. Gedoop, sondagskool, gekatiseer, getroud in die kerk en so gaan dit steeds aan.
Eet is meer as kos – dis ’n reis.
Ek ontmoet Sushi. My eerste kennismaking met Sushi was onverwags. Ek het grootgeword met rys, vleis, aartappels, groente, vrugte en brood.
Die kwessie van name is ‘n netelige okkasie. In die ou jare was dit relatief maklik en ietwat vervelig.
Daar is soveel ellende rondom ons en soms kan dit voel of dit mens wil oorweldig. Oorlog en persoonlike krisisse
Die einde het aangebreek. 2024 is verby en 2025 knipoog vir ons. Elkeen van ons het sy of haar eie vreugdes en seerkry gehad.
In ‘n oogwink kan jou lewe verander. Verwag die onverwagte. Die lewe verander aanhoudend en soms krap dit ons planne deurmekaar
Lysies tot vervelens toe. Dis nou ekke daai. Onthou lysies, Inkopie lysies, Tuin lysies, Lees lysies. Noem dit op en daar is ‘n lysie in my handsak