Louw Wessels – onderhoud

Dit was die jaar 2006 en ek was ‘n joernalis vir ‘n plaaslike koerant. Ek is gestuur na die plaaslike Skou om die onderhoud met Louw te doen. Daar aangekom was ek verras met hierdie man se talent. Hieronder volg die volledige onderhoud. Geniet dit! […]

Read more

Welkom webblad Amanda

‘n Nuwe huis Die dag het gouer aangebreek as wat ek oorspronklik gedink het. My nuwe webblad Amanda het op Sondag 22 September 2019 in haar eie huis ingetrek. Sy het voorheen saam met Let’s make tea gebly maar Amanda is ‘n sterk onafhanklike vrou […]

Read more

Uit die binneland – Dana Snyman

Onder die Top 10 van die mees geleeste artikels van Amandaskrywer vir 2020 Uit die binneland – my opinie Uit die binneland is ‘n slapband 144 bladsye boek wat bestaan uit kort staaltjies uit Dana Snyman se lewe. Die boek is uitgegee deur Human en […]

Read more

Rocco de Villiers – onderhoud

Rocco de Villiers – onderhoud Uit die argief Onderhoud met Pianis Rocco de Villiers Agtergrond Ek het die onderhoud met Rocco gedoen terwyl ek as ‘n joernalis gewerk het vir ‘n klein plaaslike koerant in 2006. Hoop julle geniet dit – ek weet ek het […]

Read more

Tallie se storie

Opinie OMTRENT DIE BOEK TALLIE SE STORIE Tallie se storie handel oor die ware verhaal van Carol Langenhoven wie se man sy goed betaalde werk kwyt is na afleggings. Sy neem die leser deur die trauma van afleggings en hoe dit die broodwinner en sy […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads