Not my finest hour
not my finest hour – there are way too many examples of me being clumsy, putting my foot in my mouth, saying the wrong things
not my finest hour – there are way too many examples of me being clumsy, putting my foot in my mouth, saying the wrong things
Dis ‘n nuwejaar Voorspoedige nuwejaar aan al my lesers! Ek onthou ek was ‘n tiener meisie van 15 jaar toe ek en my klasmaat gesels het oor waneer dit die jaar 2000 sou wees en dit het bitter ver en half onbereikbaar gevoel. Hier is […]
Every new year brings hope for a better life, hope that you will reach your dreams. Many times that same hope turns into disappointment
Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.
Die jaar nader sy einde. Elke jaar bring sy eie uitdagings, vreugdes, hartseer, geleenthede en ervarings en die jaar 2019 is nie anders nie Die jaar in oorsig 2019 het nie vir my te wonderlik begin nie. Ek het egter ‘n doelbewuste besluit geneem dat […]
The past year were a mixed pot of highs and lows, fun and fear, love and hate as well as successes and challenges. Reflections
Ek is ‘n pleegma van voëls. Dit het net gebeur. Ek het in 1995 aangebou aan my huis en weens ‘n sameloop van omstandighede het dinge nie gebeur soos dit moes nie. DIS HOE DIT GEBEUR HET Tydens die aanbouiings het die bouers vergeet om […]
We can live without wine and milkshakes but nobody can live without Water. Clean water is essential for our quality of life
Beurtkrag is terug en dit voel asof ons in sirkels loop in plaas van vorentoe. My Ma vertel graag vir ons hoe hulle by kerslig moes studeur en hoe elektrisiteit hulle lewens ten goede verander het. Beurtkrag is terug Elke nou en dan kom beurtkrag […]
IS DIT VOORUITGANG OF AGTERUITGANG My Ma is in 2019 ‘n rype 82 jaar oud en sy het baie ontwikkelings en vooruitgang beleef sedert haar arm kaalvoet kind jare in Despatch. Volgens haar is die spoel toilet die beste uitvindsel ooit en die slegste al […]