Al sou die vyeboom nie bot nie
Na my Ma se beroerte in Oktober 2022 het alles in my lewe stilgestaan. Ek het Hoop nodig en kry dit deur my vyeboom.
Na my Ma se beroerte in Oktober 2022 het alles in my lewe stilgestaan. Ek het Hoop nodig en kry dit deur my vyeboom.
Die naguil koerant verskyn maandeliks op die webblad en dis pasella vir enige iemand om te lees. Geniet die 2de uitgawe van 2023
My Ouma groet Langenhoven elke oggend in Oudtshoorn wanneer hulle verby mekaar loop. Die presiese jaartal is ietwat onseker. Dit is egter iewers tussen 1920 tot en met 1926.
Elke jaar reën dit tydens die lang Paasfees naweek. Dis asof dit ’n teken is wat van God kom om ons te herinner dat Sy enigste seun aan die kruis vir ons sondes gesterf het.
Enkelouers is kenners op ouerskap al sien paartjies neer op hulle. Enkelouers moet twee mense se werk doen – letterlik en figuurlik. ‘n Karakterskets
Eendag loop ek deur die lekkergoed afdeling toe my oë gemmer sjokolade sien en net daar koop ek sommer twee groot sjokolade blokke. Hulle het ongelukkig nie lank gehou nie.