Wat lees jy?

Lees jy? Wat lees jy? Afrikaans, Engels of ander tale? Nie-fiksie of fiksie of beide? Papier boeke of digitale boeke? Tydskrif en Koerant artikels? “Lees gee ons ’n plek om heen te gaan wanneer ons op een plek moet bly.” – Mason Cooley Lees ontsluit […]

Read more

Rooi balonne, sjokolade, teddiebere

Februarie word gekenmerk deur rooi ballonne, sjokolade, teddiebere en romantiese etes. Die maand van die liefde. Terwyl ek onlangs deur bokse uit my verlede gaan ontdek ek ’n boek met gedigte wat ek in my tienerjare geskryf het. Aangesien Februarie die maand van die liefde […]

Read more

Naguil koerant uitgawe 1 van 2023

Die Naguil koerant is ‘n aanlyn koerant wat weekliks op die webblad verskyn. Kliek op die blou skakel in die storie en dit sal jou neem na die oorspronklike storie. Van die Redaktrise So tussendeur beurtkrag maak die Naguil weer sy verskyning. Die eerste uitgawe […]

Read more

Verryk jou lewe met blydskap

Rubriek deur Amanda Spies du Plessis Omtrent Rubrieke Rubrieke is basies artikels waarin die skrywer sy of haar opinie met die lesers deel. Tipes Rubrieke Johannes de Villiers is op RSG bekend as Die Blydskap navorser. Tydens die program deel hy sy wenke om ’n […]

Read more

Die Politikus

Die Politikus het wel ‘n paar deugde, al sukkel die gewone man op die straat om dit te sien. Hy hou van praat en gebruik sy welluidende en welgevormde stem om die massas te oortuig van sy standpunt

Read more

Eerstes

Daar was ’n klompie eerstes in my lewe met die loop van die jare. ’n Paar van hulle staan uit. My stryd om die R klank te sê. Ek was die enigste kind in my klas en graad – die ou standerd 1 wat nie die R klank kon uiter nie.

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads